Kamassies
Voorkoms
Kamassies | |
---|---|
Koördinate: 30°01′32″S 18°16′13″O / 30.02552°S 18.27019°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Namakwa |
Munisipaliteit | Kamiesberg |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,85 km2 (0,33 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 341 |
• Digtheid | 401/km2 (1 040/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.6% |
• Bruin mense | 89.7% |
• Swart mense | 9.7% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 98.2% |
• Ander | 1.8% |
Kamassies is 'n gehug in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit is op 'n afgeleë pad oos van die N7 nasionale pad, noordoos van Kamieskroon. Die naam is afgelei van 'n Khoikhoi woord wat met sukkulente te doen het.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Kamassies". Sensus 2011.