Kanadese gans

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kanadese gans
Canada goose.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. canadensis
Binomiale naam
Branta canadensis
(Linnaeus, 1758)
Subspesies
  • B. c. occidentalis
  • B. c. fulva
  • B. c. parvipes
  • B. c. moffitti
  • B. c. maxima
  • B. c. interior
  • B. c. canadensis
Branta canadensis map.png
Verspreiding: donker - endemiese gebied;
lig - geïntroduseerde gebied
Geel: somer
Groen: heel jaar
Blou: winter
Pienk: somer (sommige subspesies)
jong gans
Branta canadensis

Die Kanadese gans (Branta canadensis) is 'n wilde gans wat endemies aan die arktiese en gematigde gebiede van Noord-Amerika is. Hulle word veral op die Aleoetiese Eilande in Alaska, Kanada, Meksiko en langs die Golf van Meksiko-kuslyn aangetref.

Beide mannetjies en wyfies het 'n identiese veredos, met 'n swart kop en nek, wit vlekke op die gesig en 'n bruin-grys liggaam.

Wetenskaplikes onderskei tot 12 verskillende subspesies: die snaterende Kanadese gans is die kleinste en kan tot 1,4 kg word, terwyl die grootse, die reuse Kanadese gans, sowat 8 kg weeg.

Hul dieet bestaan hoofsaaklik groente, gras en waterplante. Hulle sal ook graan en die lêkorrels van hoenders en eende vreet.

Kanadese ganse broei tussen Augustus en Januarie. Hulle bou hul nes op die grond tussen lang gras en plante en voer dit dat met dons uit. Die wyfie lê vier tot tien wit eiers wat na 28 dae uitbroei. Die kuikens is self na een tot twee jaar broeigereed.

Bronnelys[wysig | wysig bron]