Kannada

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kannada
ಕನ್ನಡ kannaḍa
Gepraat in: Vlag van Indië Indië 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 38 miljoen (moedertaal)
9 miljoen (tweede taal)[1]
Taalfamilie: Drawidies
 Suid-Drawidies
  Tamil–Kannada
   Kannada 
Skrifstelsel: Kannada-skrif 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: kn
ISO 639-2: kan
ISO 639-3: kan 
Verspreiding van Kannada

Kannada (ಕನ್ನಡ kannaḍa) is 'n Drawidiese taal wat deur sowat 38 miljoen mense in Suidwes-Indië gepraat word. Kannada is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Karnataka. Kannada word in die Kannada-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Kannada”. Ethnologue. URL besoek op 9 Oktober 2015.
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Kannada