Kasjmiri

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kasjmiri
कॉशुर
كأشُر 
Uitspraak: [kəːʃur]
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Pakistan Pakistan 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 5,5 miljoen[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Dardies
    Kasjmiri 
Skrifstelsel: Persies-Arabies en Devanagari (tans)[2]
Sharada-skrif (antiek/liturgies)[2] 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië[3]
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: ks
ISO 639-2: kas
ISO 639-3: kas 
Indo-Ariese tale in Suid-Asië
Die woord "Koshur" in Sharada-, Perso-Arabiese en Devanagari-skrif

Kasjmiri (कॉशुर, کأشُر) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 5,5 miljoen mense in Noordwes-Indië en Noordoos-Pakistan, veral in die omstrede gebied Kasjmir, gepraat word. Kasjmiri is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Kasjmiri word in beide die Perso-Arabiese en die Devanagari-alfabet, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie, geskryf. Voorheen is die Sharada-skif gebruik. Kasjmiri is verreweg die belangrikste van die Dardiese tale en die enigste met 'n eie literêre tradisie.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Kashmiri”. Ethnologue. URL besoek op 25 Augustus 2018.
  2. 2,0 2,1 (en) Sociolinguistics. Mouton de Gruyter. Besoek op 10 Junie 2017. 
  3. (en) The Constitution of India”. (PDF) Regering van Indië, Departement van Reg en Justisie: 1 Desember 2007.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Kasjmiri