Karel grootoog

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Karelgrootoog
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Sparidae
Genus: Boopsoidea
Spesie: B. inornata
Binomiale naam
Boopsoidea inornata
(Castelnau, 1861)
Sinonieme

Pagrus holubi (Steindachner, 1881)[1]

Die Karelgrootoog (Boopsoidea inornata) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en voorkom tussen Swartvlei en Durban. Die vis staan ook bekend as Fransmadam, ook in Engels.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die is groter as verwag vir die vis se grootte, vandaar die naam. Die vis word 30 cm lank en is bronssilwer en die agterkant van die kieudeksel is swart.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis kom voor in water wat 5 – 34 m diep is; merendeels in sloepe tussen die rotse. Die vis word gebruik as aas en moet nie verwar word met die steentjie nie.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]