Karoo-kruidjie-roer-my-nie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Karoo-kruidjie-roer-my-nie
Melianthus comosus 2.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. comosus
Binomiale naam
Melianthus comosus
Vahl

Die Karoo-kruidjie-roer-my-nie (Melianthus comosus) is net een van party plante wat as kruidjie-roer-my-nie bekend is. Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom veral in die die Kaapprovinsies in die suidelike Karoo voor. Dit word byvoorbeeld in die flora van Zuurberg-natuurpark aangetref wat nou deel is van die uitgebreide Addo-olifant Nasionale Park.[1] Maar dit word ook in die ander provinsies behalwe KwaZulu-Natal en Limpopo aangetref. Ook in Lesotho en Namibië kom dit voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[2]

Dit is 'n struik wat vinnig groei en wat aromatiese blare het. Die klokvormige blomme is helderrooi met swart kolle aan die hals. Hulle trek voëls soos suikerbekkies aan. [3]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]