Kringboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kringboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. schinzii
Binomiale naam
Maerua schinzii
?

Die Kringboom (Maerua schinzii) is 'n boom wat baie lyk soos die knoppiesboontjie maar kom in die westelike bosveld en in Namibië voor. Die grootste verskil tussen die twee bome is dat die kringboom se blare soms leeragtig is en soms fluweelagtig en geelgroen is.

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]