Kuifeend
Voorkoms
Kuifeend | |
---|---|
Mannetjie/Wyfie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. fuligula
|
Binomiale naam | |
Aythya fuligula |
Die Kuifeend (Aythya fuligula) is 'n trekvoël wat Kenia en Nigerië bereik en soms swerf na Suid-Afrika. Die voël is 40 – 47 cm groot en weeg 1 - 1.4 kg. In Engels staan die voël bekend as Tufted Duck.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Aythya fuligula. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Aythya fuligula". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)