Kwar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kwar
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
P. obovata
Binomiale naam
Psydrax obovata
(Klotzsch ex Eckl. & Zeyh.) Bridson

Die Kwar (Psydrax obovata) - voorheen Canthium obovatum - is 'n middelgroot tot groot boom in woude wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf Tsitsikamma tot in Mosambiek. Dit kom ook voor in Gauteng en Limpopo.

'n Groenkwar (Psydrax livida) naby Pretoria

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]