Laura Wolvaardt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Laura Wolvaardt
Volle naam Laura Wolvaardt
Gebore 26 April 1999 (1999-04-26) (20 jaar oud)
Milnerton, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Kolfstyl Regshandig
Rol Openingskolwer
EDI debuut (no 74) 7 Februarie 2016 v Engeland
Laaste EDI 18 Julie 2017 v Engeland
EDI hempno. 14
T20I debuut (no 43) 1 Augustus 2016 v Ierland
Laaste T20I 3 Augustus 2016 v Ierland
Eersterang spaninligting
Jaar(e) Span
2013–tans Westelike Provinsie Vroue
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Vroue-EDI Vroue-T20I
Wedstryde 25 2
Lopies aangeteken 961 27
Kolfgemiddeld 48.05 13.50
100s/50s 2/7 0/0
Hoogste telling 149 24
Vangskote/Stonkings 7/– 0/–
Bron: Cricinfo, 20 Julie 2017

Laura Wolvaardt (gebore 26 April 1999) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler, wat haar land verteenwoordig in Internasionale Vroue-eendagkrieket. Sy is 'n openingskolwer, en in plaaslike krieket speel sy vir die Westelike Provinsie-vroue. Sy studeer tans aan Parklands College.

In Augustus 2016 word Wolvaardt die jongste centurion, manlik of vroulik, vir Suid-Afrika in internasionale krieket.[1] As 'n 17-jarige het die aanvangskolwer 'n wedstrydwenner van 105 gemoker teen Ierland se vrouespan om 'n 67-lopie oorwinning te verseker in Malahide, Ierland.[2]

In Mei 2017 is sy aangewys as "Vroue-Nuweling van die Jaar" by Krieket Suid-Afrika se jaarlikse toekennings.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]


Suid-Afrika se huidige nasionale vrouekrieketspan

Dane van Niekerk [EDI- en T20-kaptein] - Trisha Chetty - Moseline Daniels - Shabnim Ismail - Marizanne Kapp - Ayabonga Khaka - Masabata Klaas

- Nadine de Klerk - Lizelle Lee - Suné Luus - Raisibe Ntozakhe - Mignon du Preez - Andrie Steyn - Chloe Tryon - Laura Wolvaardt

Wysig hierdie sjabloon
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.