Marizanne Kapp

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Marizanne Kapp
2017–18 WNCL NSWB v ACTM 17-11-26 Kapp portrait (01).jpg
Marizanne Kapp in 2017
Volle naam Marizanne Kapp
Gebore 4 Januarie 1990 (1990-01-04) (30 jaar oud)
Port Elizabeth, Suid-Afrika
Bynaam(e) Kappie
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Regterarm medium
Rol Veelsydig
Internasionale geskiedenis
Enigste Toets (no 52) 16 November 2014 v Indië
EDI debuut (no 54) 10 Maart 2009 v Australië
Laaste EDI 30 Januarie 2020 v Nieu-Seeland
EDI hempno. 7
T20I debuut (no 19) 16 Junie 2009 v Australië
Laaste T20I 1 Maart 2020 v Pakistan
T20I hempno. 17
Eersterang spaninligting
Jaar(e) Span
Oostelike Provinsie
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toetse EDI T20I
Wedstryde 1 108 78
Lopies aangeteken 19 1834 946
Kolfgemiddeld 9.5 27.37 19.30
100s/50s 0/0 1/8 0/1
Hoogste telling 19 102* 56*
Aflewerings geboul 96 4695 1325
Paaltjies 0 123 58
Boulgemiddeld 23.40 20.65
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 0 0 0
10 paaltjies in 'n wedstryd 0 n/a n/a
Beste boulontleding 4/14 4/6
Vangskote/Stonkings 1/– 28/– 18/–
Bron: ESPNcricinfo, 10 Maart 2020

Marizanne Kapp (gebore 4 Januarie 1990) is 'n internasionale krieketspeler wat 46 Internasionale Eendag- en 40 Twintig20 Internasionale wedstryde vir Suid-Afrika se nasionale vrouekrieketspan gespeel het sedert haar debuut in 2009.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Suid-Afrika se nasionale vrouekrieketspan

Dane van Niekerk [EDI- en T20-kaptein] - Trisha Chetty - Moseline Daniels - Shabnim Ismail - Marizanne Kapp - Ayabonga Khaka - Masabata Klaas

- Nadine de Klerk - Lizelle Lee - Suné Luus - Raisibe Ntozakhe - Mignon du Preez - Andrie Steyn - Chloe Tryon - Laura Wolvaardt

Wysig hierdie sjabloon
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.