Swartbergtolbos
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Leucadendron barkerae)
Swartbergtolbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Leucadendron |
Spesie: | L. barkerae
|
Binomiale naam | |
Leucadendron barkerae I.Williams, (1967)
|
Die Swartbergtolbos (Leucadendron barkerae) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Bonteberg tot Witteberg, Swartberg, Waboomsberg en Koo by die Langeberg. Die struik word 2 m hoog en dra blomme van September tot Oktober.
In Engels staan dit as die Swartberg Conebush bekend.
Galery
[wysig | wysig bron]Bronnelys
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Swartbergtolbos.