Bruinerige beeskloutjie
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Lithops lesliei)
Bruinerige beeskloutjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Lithops |
Spesie: | L. lesliei
|
Binomiale naam | |
Lithops lesliei (N.E.Br.) N.E.Br., (1922)
| |
Sinonieme | |
|
Die bruinerige beeskloutjie (Lithops lesliei (N.E.Br.) N.E.Br.) is 'n dwergplantjie uit die vygiefamilie. Dit is een van die "lewende steentjies" van die Lithops genus.
Die spesie kan baie hoë temperature verdra. Eller en Nipkow meld dat plantjies wat dae lank aan 56 ⁰C blootgestel is, dit sonder skade oorleef het.[2]
Subspesies
[wysig | wysig bron]Die SANBI-rooilys bevat twee subspesies:
- Lithops lesliei (N.E.Br.) N.E.Br. subsp. lesliei, wat voorkom in die Vrystaat, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Noord-Kaap en in suidoos-Botswana.[3]
- Lithops lesliei (N.E.Br.) N.E.Br. subsp. burchellii D.T.Cole, wat endemies is aan die Noord-Kaap naby Kimberley.[4]
Altwee word as (NT) (amper bedreig) gelys, omrede hulle veral deur sangomas versamel word, en hul habitat deur behuisingsontwikkeling verdwyn.
Galery
[wysig | wysig bron]-
Lithops lesliei ssp. lesliei v. mariae
-
Knoppies
-
Saadjies
Landbou
[wysig | wysig bron]Die beweidingskapasiteit is gering:
EIW | SWIW | LnregWIW | |
---|---|---|---|
Weidingsindekswaarde[5] | 1 | 1.2 | 0.99 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Desember 2022. Besoek op 4 Junie 2023.
- ↑ Life Strategies of Succulents in Deserts: With Special Reference to the Namib Desert, Dieter J. von Willert, CUP Archive, 1992, ISBN 0-521-24468-4, ISBN 978-0-521-24468-8, bls. 134
- ↑ "SANBI" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2016.
- ↑ "SANBI" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020.
- ↑ P C V du Toit Objektiewe weidingsindekswaardes van Nama-Karoo plantegroei: grasse en bossies van die Karoo.