Lys van myne in Suid-Afrika
Voorkoms
Hierdie lys van myne in Suid-Afrika omvat werkende, geslote en toekomstige myne in die land en is gerangskik volgens die primêre uitvoermineraal. Vir praktiese doeleindes kan die lys ook klip-, marmer- en ander steengroewe insluit.
Chroom
[wysig | wysig bron]Myn | Produk(te) | Koördinate | Naaste dorp | Provinsie | Eienaar | Datums | Kommentaar |
---|---|---|---|---|---|---|---|
Dwarsriviermyn | Chroom | Dwarsrivier | Limpopo | Assore | ?–hede | ||
Thabamynn | Chroom | Thabazimbi | Limpopo | ?–hede |
Goud
[wysig | wysig bron]Myn | Produk(te) | Koördinate | Naaste dorp | Provinsie | Eienaar | Datums | Kommentaar |
---|---|---|---|---|---|---|---|
Mponeng | Goud | Carletonville | Gauteng | Harmony[1] | ?–hede | ||
Beatrix | Goud | Welkom | Vrystaat | Sibanye Stillwater | ?–hede | minerale reserwes van 1,23 miljoen oz (2018), leeftyd van myn 2023[2] | |
Driefontein | Goud | Carletonville | Gauteng | Sibanye Stillwater | ?–hede | minerale reserwes van 3,32 miljoen oz (2018), leeftyd van myn 2030[2] | |
Kloof | Goud | Westonaria | Gauteng | Sibanye Stillwater | ?–hede | minerale reserwes van 5,58 miljoen oz (2018), leeftyd van myn 2032[2] | |
DRDGold | Goud | Sibanye Stillwater (38%) | ?–hede | Oppervlakherwinningsoperasies | |||
Cooke | Goud, Uraan | Carletonville | Gauteng | Sibanye Stillwater | ?–hede | minerale reserwes van 6,44 miljoen oz (2018)[2] | |
South Deep JV SLP | Goud | Westonaria | Gauteng | Gold Fields | ?–hede | minerale reserwes van 56,2 miljoen oz (2018)[3] | |
Blyvooruitzichtmyn | Goud | Blyvooruitzicht | Gauteng | Blyvoor Gold | 1942-? | ||
Buffelsfonteinmyn | Goud | Vrystaat | Simmer & Jack Mines | ||||
Burnstonemyn | Goud | Gauteng | |||||
Oosrandmyn | Goud | Boksburg | Gauteng | OroTree Limited | 1893-2008 | ||
Kusasalethumyn | Goud | Carletonville | Gauteng | Harmony Gold | |||
Mponeng Goudmyn | Goud | Gauteng | Harmony Gold | 1987-hede | |||
TauTonamyn | Goud | Carletonville | Gauteng | AngloGold Ashanti | 1962-2018 |
Diamante
[wysig | wysig bron]Myn | Produk(te) | Koördinate | Naaste dorp | Provinsie | Eienaar | Datums | Kommentaar |
---|---|---|---|---|---|---|---|
Bakendiamantmyn | Diamante | Laer Oranjerivier | Trans Hex | ?–hede | Waarskynlike reserwes is 21.2 miljoen kubieke meter erts teen 'n ertsgraad van 1,69 karaat (338 mg) per 100 kubieke meter (3.38 mg/m3). Daar is 'n vermorsingsklipoorlaai van ongeveer 33 miljoen kubieke meter. | ||
Dutoitspanmyn | Diamante | Kimberley | Een van die vroegste diamantmynkampe in Kimberley | ||||
Koffiefonteinmyn | Diamante | Kimberley | De Beers | 1870-2006? | |||
Finsch-diamantmyn | Diamante | Postmasburg | Petra Diamonds | 1967-hede? | |||
Voorspoeddiamantmyn | Diamante | 27°23′53.3″S 27°12′12.1″O / 27.398139°S 27.203361°O | Kroonstad | De Beers | 1906-hede | ||
Venetia-diamantmyn | Diamante | 22°26′02″S 29°18′50″O / 22.43389°S 29.31389°O | Alldays | De Beers | 1992-hede | ||
Jagersfonteinmyn | Diamante | 29°45′55″S 25°25′8″O / 29.76528°S 25.41889°O | Jagersfontein | 1870-1971 | |||
Groot Gat | Diamante | Kimberley | De Beers | 1871-1914 | |||
Premiermyn | Diamante | Cullinan | Gauteng | Petra Diamonds | 1902-hede |
Steenkool
[wysig | wysig bron]Myn | Produk(te) | Koördinate | Naaste dorp | Provinsie | Eienaar | Datums | Kommentaar |
---|---|---|---|---|---|---|---|
Grootegelukmyn | Steenkool | Limpopo | EXXARO | ?–hede | |||
Leeuwpanmyn | Steenkool | Mpumalanga | EXXARO | 1995-Hede | |||
Tshikondeni-myn | Steenkool | Limpopo | EXXARO | ?–hede | |||
Mafube-steenkool | Steenkool | Mpumalanga | EXXARO | ?–hede | |||
Mafube joint venture (JV)2 | Steenkool | Mpumalanga | EXXARO | ?–hede | |||
Iyanda-myn | Steenkool | Mpumalanga | EXXARO | ?–hede | |||
Exxaro reductants | Steenkool | Limpopo | EXXARO | ?–hede | |||
Arnotmyn | Steenkool | Mpumalanga | EXXARO | ?–hede | |||
Matlamyn | Steenkool | Mpumalanga | EXXARO | ?–hede | |||
North Block Complex | Steenkool | Mpumalanga | EXXARO | ?–hede | |||
New Clydesdale-myn | Steenkool | Mpumalanga | EXXARO | ?–hede | |||
Goedgevondenmyn | Steenkool | Mpumalanga | African Rainbow Minerals | ?-hede | |||
Velemyn | Steenkool | Limpopo | Coal Africa Limited | 2009-2040 (voorspel) |
Yster
[wysig | wysig bron]Myn | Produk(te) | Koördinate | Naaste dorp | Provinsie | Eienaar | Datums | Kommentaar |
---|---|---|---|---|---|---|---|
Khumani-myn | Yster | Kathu | Assmang | ||||
Beeshoek-myn | Yster | Postmasburg | Noord-Kaap | ||||
Sishenmyn | Yster | Kathu | Noord-Kaap | 1947-hede |
Mangaan
[wysig | wysig bron]Myn | Produk(te) | Koördinate | Naaste dorp | Provinsie | Eienaar | Datums | Kommentaar |
---|---|---|---|---|---|---|---|
Black Rock-myn | Mangaan | 27° 7' 59'' S , 22° 49' 59'' O | Noord-Kaap | Associated Manganese Mines of South Africa, Ltd. |
Uraan
[wysig | wysig bron]Myn | Produk(te) | Koördinate | Naaste dorp | Provinsie | Eienaar | Datums | Kommentaar |
---|---|---|---|---|---|---|---|
Beaufort-Wes-myn | Uraan | Wes-Kaap | |||||
Beisa-Noord-myn | Uraan | Gauteng | |||||
Buffelsfontein-myn | Uraan | Gauteng | |||||
Springbokvlakte-myn | Uraan | Limpopo |
Vanadium
[wysig | wysig bron]Myn | Produk(te) | Koördinate | Naaste dorp | Provinsie | Eienaar | Datums | Kommentaar |
---|---|---|---|---|---|---|---|
Vametco | Vanadium | Brits | Noordwes | Bushveld Vanadium[4][5] | |||
Mokopane-myn | Vanadium | Mokopane | Noordwes | Bushveld Vanadium[4][5] |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "AngloGold sells world's deepest gold mine in South Africa exit". Financial Times. 12 Februarie 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2020. Besoek op 10 Julie 2020.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 "SA gold operations". Sibanye-Stillwater (in Engels). 25 April 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2020. Besoek op 15 Desember 2019.
- ↑ "South Africa Region - Operations". Gold Fields (in Engels). 31 Januarie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2019. Besoek op 15 Desember 2019.
- ↑ 4,0 4,1 "Bushveld Vanadium – Bushveld Minerals". Bushveld Minerals – An Integrated Vanadium Producer (in Engels). 1 Mei 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 April 2020. Besoek op 15 Desember 2019.
- ↑ 5,0 5,1 "Bushveld Minerals ready to ride the vanadium demand wave". Miningreview.com (in Engels). 20 April 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2019. Besoek op 15 Desember 2019.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Myne in Suid-Afrika. |