Marico-ghieliemientjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Marico-ghieliemientjie
Bewaringstatus

Status iucn3.1 VU af.svg
Kwesbaar (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Cypriniformes
Familie: Cyprinidae
Genus: Barbus
Spesie: B. motebensis
Binomiale naam
Barbus motebensis
Steindachner, 1894

Die Marico-ghieliemientjie (Barbus motebensis) is 'n varswatervis wat voorkom in Noordwes, Limpopo, Gauteng en Mpumalanga. In Engels staan dit bekend as die Marico barb.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Kleurgewys lyk die vis baie soos die Dikkop-ghieliemientjie. Die enigste verskil is dat broeiende mannetjies tuberkels op die snoet ontwikkel. Daar is twee pare baarde by die mond en die vis word tot 80 mm lank.

Verspreiding[wysig | wysig bron]

Die vis kom voor in die kleiner systakke van die Marico-, Krokodil- en Steelpoortrivier. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Algemeen[wysig | wysig bron]

Die vis is geskik vir kouewater-akwariums en visdammetjies.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]