Mesopotamiese mitologie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Mesopotamiese mitologie verwys na die godsdiensoortuigings en -praktyke van die Sumeriërs, Akkadiërs, Assiriërs, Babiloniërs en latere migrerende Arameërs en Chaldeërs wat 4 200 jaar lank, van die middel van die 4de millennium v.C. tot omstreeks die 10de eeu n.C., in Mesopotamië gewoon het.[1]

Die streek het die huidige Irak, Koeweit, Suidoos-Turkye en Noordoos-Sirië ingesluit.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Simo Parpola (c. 2004). “Assyrian Identity in Ancient Times and Today”. Besoek op 2014-11-23.