Bosrooimelkhout
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Mimusops obovata)
Bosrooimelkhout | |
---|---|
Bosrooimelkhout in die Krantzkloof Natuurreservaat. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Sapotaceae |
Genus: | Mimusops |
Spesie: | M. obovata
|
Binomiale naam | |
Mimusops obovata M. obovata
|
Die bosrooimelkhout (Mimusops obovata) is 'n boom wat voorkom noord van Oos-Londen tot in die Lebomboberge. Die boom is inheems aan Suid-Afrika, Eswatini en Mosambiek[2]
Die boom groei hoofsaaklik in laagliggende woude maar ook in bosveld of rotsagtige habitatte. Die boom het dun, leeragtige elliptiese blare met 'n blaarrand wat effens na onder inrol.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ https://apiv3.iucnredlist.org/api/v3/taxonredirect/149352186
- ↑ "Flora van Mosambiek" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bosrooimelkhout.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Bosrooimelkhout