Mount Edgecombe
Voorkoms
Mount Edgecombe | |
---|---|
Koördinate: 29°43′16″S 31°03′00″O / 29.72111°S 31.05000°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Oppervlak | |
• Totaal | 8,34 km2 (3,22 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 7 323 |
• Digtheid | 878/km2 (2 270/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 50.0% |
• Indiërs/Asiërs | 36.5% |
• Bruin mense | 1.5% |
• Swart mense | 10.5% |
• Ander | 1.5% |
Taal (2011) | |
• Engels | 84.1% |
• Afrikaans | 4.8% |
• Zoeloe | 4.4% |
• Ander | 6.7% |
Poskode (strate) | 4302 |
Poskode (posbusse) | 4300 |
Mount Edgecombe is 'n afgesperde woongemeenskap in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, geleë naby die kus net noord van Durban, en vorm deel van die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit.
Die omgewing is welbekend vir sy ontspanningsoorde en gholfbane. Dit sluit 'n aftreeoord vir die bejaardes van Durban in. Dit was voorheen 'n suikerplantasie. Die bevolking het met 89% toegeneem tussen 2001 en 2011 van 3 874 tot 7 323.[2][1]
Die naam is afgelei van die graafskap van Mount Edgecombe in Cornwall, Verenigde Koninkryk.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Mount Edgecombe". Sensus 2011.
- ↑ http://census2001.adrianfrith.com/place/57259