Berea, Durban
Voorkoms
Berea | |
---|---|
Koördinate: 29°51′03″S 30°59′35″O / 29.85083°S 30.99306°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Oppervlak | |
• Totaal | 24,68 km2 (9,53 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 102 920 |
• Digtheid | 4 170/km2 (10 800/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 26.5% |
• Indiërs/Asiërs | 26.1% |
• Bruin mense | 4.6% |
• Swart mense | 41.3% |
• Ander | 1.5% |
Taal (2011) | |
• Engels | 61.0% |
• Zoeloe | 22.2% |
• Xhosa | 3.7% |
• Afrikaans | 3.6% |
• Ander | 9.4% |
Poskode (strate) | 4001 |
Poskode (posbusse) | n/a |
Skakelkode | 031 |
Berea is 'n voorstad van Durban, Suid-Afrika aan die noordelike kant van die stad wat oor die stadskern en die Indiese Oseaan uitkyk. Berea is ook die kollektiewe naam vir die voorstede in die gebied.[2] Dit word beskryf as die area tussen die Universiteit van KwaZulu-Natal se Howard College-kampus en die Burmanbos-natuurreservaat.[3]