Umlazi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Umlazi
Umlazi
Umlazi
Ligging van Umlazi op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Umlazi
Umlazi
 Umlazi se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°58′S 30°53′O / 29.967°S 30.883°O / -29.967; 30.883Koördinate: 29°58′S 30°53′O / 29.967°S 30.883°O / -29.967; 30.883
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Munisipaliteit eThekwini
Stigting 1967
Oppervlak[1]
 - Dorp 47,46 km²  (18,3 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 404 811
 - Digtheid 8 530/km² (22 092,6/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 0.1%
 • Indiër/Asiër 0.2%
 • Kleurling 0.1%
 • Swart 99,4%
 • Ander 0.1%
Taal (2011)[1]
 • Zoeloe 91,4%
 • Xhosa 3,0%
 • Engels 2.1%
 • Ander 3.5%

Umlazi (ook gespel uMlazi) is 'n township in KwaZulu-Natal, suidwes van Durban. Die township het 404 811 inwoners in 2011 gehad, waarvan 99,4% swartmense was.[2] Zoeloe (91%) en Xhosa (3%) is die grootste huistale. Umlazi is in 1967 gestig en is vandag die grootste township in die provinsie.[3]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]