Gaan na inhoud

La Lucia

Koördinate: 29°45′0″S 31°3′29″O / 29.75000°S 31.05806°O / -29.75000; 31.05806
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
La Lucia
La Lucia is in KwaZulu-Natal
La Lucia
La Lucia
 La Lucia se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°45′0″S 31°3′29″O / 29.75000°S 31.05806°O / -29.75000; 31.05806
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
Oppervlak
 • Totaal4,11 km2 (1,59 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal6 414
 • Digtheid1 561/km2 (4 040/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense59.4%
 • Indiërs/Asiërs19.8%
 • Bruin mense2.5%
 • Swart mense16.8%
 • Ander1.4%
Taal (2011)
 • Engels 80.3%
 • Zoeloe 8.2%
 • Afrikaans 6.2%
 • Xhosa 1.1%
 • Ander 4.2%

La Lucia is 'n voorstad in Umhlanga geleë in die noordelike gebied van Durban, in die KwaZulu-Natalprovinsie van Suid-Afrika. Dit is genoem na Lucia Michel. Sy en haar man, Albert Michel, was die stigters van die suikerrietplaas La Lucia.

Onderwys

[wysig | wysig bron]

Crawford College, La Lucia, gestig in 1999, is 'n groot privaatskool geleë in die voorstad. La Lucia Junior Primêr en Victory Christian Academy is ook in La Lucia geleë.

Demografie

[wysig | wysig bron]

Heelwat behuising is onlangs ontwikkel in La Lucia met die groeiende bevolking tussen 2001 en 2011. Die bevolking het met 121% gestyg van 2 899 tot 6 414.[2] Swartes, Indiërs en Asiërs het veral 'n groot toename in getalle getoon.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek La Lucia". Sensus 2011.
  2. http://census2001.adrianfrith.com/place/57286002