Nasionale Stadion, Singapoer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nasionale Stadion
Seating at Singapore National Stadium.jpg

Ligging Kallang, Singapoer
Koördinate 1°18′2.5″N 103°52′27.2″O / 1.300694°N 103.874222°O / 1.300694; 103.874222Koördinate: 1°18′2.5″N 103°52′27.2″O / 1.300694°N 103.874222°O / 1.300694; 103.874222
Eienaar Singapoer Sportkernkonsortium
Operateur Dragages Singapoer Edms. Bpk.
Kapasiteit 55 000 (Sokker/Rugby)
52 000 (Krieket)
50 000 (Atletiek)
Oppervlak Gras
Konstruksie
Eerste sooi gespit 29 September 2010
Geopen 30 Junie 2014
Argitek Arup Vennote (Sportdele), DP Argitekte (Nie-sportdele), AECOM (landskap)
Struktuuring. Arup
Huurders
Singapoerse nasionale sokkerspan
Singapoerse nasionale krieketspan
Sunwolves (2016-huidig)

Die Nasionale Stadion is ’n veeldoelige stadion in Kallang, Singapoer.

Die stadion vervang die Voormalige Nasionale Stadion en is op 30 Junie 2014 geopen. Die stadion is geleë in Kallang en word hoofsaaklik gebruik vir sokkerwedstryde. Die stadion het ’n intrekbare dak en is die enigste stadion in die wêreld wat spesifiek ontwerp is om sokker- rugby-, krieketwedstryde en atletiekbyeenkomste aan te bied. Met ’n gemeganiseerde en intrekbare sitplekindeling op die onderste vlak kan die stadion ook konserte en ander kulturele vermaaklikhede aanbied. Dit neem ongeveer 48 uur om die sitplekindeling vir ’n opkomende gebeurtenis reg te kry.

Verwysings[wysig | wysig bron]