Gaan na inhoud

Nkonkobe Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Voormalige Nkonkobe
Kaart van Suid-Afrika wat Voormalige Nkonkobe in Oos-Kaap aandui
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Amathole
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode EC127
 
Hoofstad Fort Beaufort
Grootste tale Xhosa, Afrikaans, Engels
Area 3 626 km²  
Bevolking 127 115 (2011)

Die Nkonkobe Plaaslike Munisipaliteit is 'n voormalige Plaaslike Munisipaliteit in die Amathole-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings

[wysig | wysig bron]

In dié munisipaliteit lê die dorpe:

Setels

[wysig | wysig bron]
Party 2000 2006 2011
ANC 38 38 35
DA 2 2 2
COPE - - 2
PAC - 1 1
UDM 1 - -
Onafh. - 1