Nylkurper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Nylkurper
ChromisNiloticus.jpg
Not evaluated (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infraphylum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraclass:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
O. niloticus
Binomiale naam
Oreochromis niloticus
Sinonieme
  • Tilapia nilotica (Linnaeus), 1758)

Die Nylkurper (Oreochromis niloticus) is 'n varswatervis wat natuurlik voorkom in die Nylrivier, die Groot Skeurvallei-mere en sekere Wes-Afrika riviere. Die spesie is in Suid-Afrika by die Kaapse Vlakte, die Wes-Kaap, KwaZulu-Natal en Zimbabwe en Zambië vrygelaat. Dit het ook die Limpoporivier en ander riviere aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek binnegedring. In Engels staan die vis bekend as die Nile tilapia.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

'n Nylkurper.

Die stertvin is gestreep en die mannetjies word rooi oor die kop, onderlyf en die dorsale- en stertvinne gedurende die broeityd. Die vis word tot 50 cm lank en die Zimbabwe-hengelrekord is 4.04 kg.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]