Ouhout
Voorkoms
Ouhout | |
---|---|
Leucosidea sericea | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Subtribus: | |
Genus: | Leucosidea |
Spesie: | L. sericea
|
Binomiale naam | |
Leucosidea sericea Eckl. & Zeyh.
|
Die Ouhout (Leucosidea sericea) is 'n boom wat in die oostelike gedeelte van Suid-Afrika voorkom, maar nie aan die kus nie. Die naam is afgelei van die hout van die boom wat stadig brand, soos ou verrotte hout. Die boom het kwasterige en verdraaide stamme.
Dit is inheems aan Zimbabwe[1] en Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap, Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voor. Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' gelys.[2]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Flora van Zimbabwe" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2018.
- ↑ "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2020.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir ouhout.