Ozoroa namaensis
Voorkoms
Namahaarpuisboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Anacardiaceae |
Genus: | Ozoroa |
Spesie: | O. namaensis
|
Binomiale naam | |
Ozoroa namaensis (Schinz & Dinter) R.Fern., (1966)
| |
Sinonieme | |
|
Die Namahaarpuisboom (Ozoroa namaensis ) is 'n immergroen boom wat aan die familie van mango-agtiges (Anacardiaceae) behoort. Die boom is inheems aan die Noord-Kaap en Namibië.
Die boom se FSA-nommer is 373.1.[1]