Perdepram

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Perdepram
Zanthoxylum davyi, stam, Krantzkloof NR, c.jpg
Stam van 'n Perdepram in die Krantzkloof Natuurreservaat
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Z. davyi
Binomiale naam
Zanthoxylum davyi
Waterm.

Perdepram (Zanthoxylum davyi) - voorheen Fagara davyi - is 'n boom wat hoofsaaklik in bergwoude voorkom. Die onderskeidende kenmerk van die boom is die knopperige dorings op die stam. In Engels staan die boom bekend as Forest knobwood en die alternatiewe plaaslike naam is Bosknophout.

Stam van 'n Perdepram by Nature's Valley

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]