Nature's Valley

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Nature's Valley
Nature's Valley met die Tsitsikammaberge in die agtergrond
Nature's Valley met die Tsitsikammaberge in die agtergrond
Ligging van Nature's Valley op 'n kaart (Wes-Kaap)
Nature's Valley
Nature's Valley
 Nature's Valley se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°58′50″S 23°33′33″O / 33.98056°S 23.55917°O / -33.98056; 23.55917Koördinate: 33°58′50″S 23°33′33″O / 33.98056°S 23.55917°O / -33.98056; 23.55917
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distrik Eden
Munisipaliteit Bitou
Stigting 1779
Oppervlak[1]
 - Dorpie 1,14 km²  (0,4 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorpie 460
 - Digtheid 404/km² (1 046,4/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 32.4%
 • Indiër/Asiër 2.0%
 • Kleurling 11.5%
 • Swart 53.7%
 • Ander 0.4%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 60.4%
 • Engels 28.9%
 • Xhosa 5.7%
 • Ndebele 2.5%
 • Ander 2.5%
Poskode (strate) 7130
Poskode (posbusse) 7130
Skakelkode(s) 044

Nature's Valley is 'n dorpie en vakansieoord in die provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika. Nature's Valley val onder beheer van die Bitou Plaaslike Munisipaliteit, in die Eden-distriksmunisipaliteit.

Die Grootrivier mond hier in die Indiese Oseaan uit en die Otterwandelpad eindig ook hier. Dit is 'n plek van besondere natuurskoon, vandaar die gepaste naam.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Monding van die Grootrivier.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Nature's Valley”. Sensus 2011.