Phokeng
Voorkoms
Phokeng | |
---|---|
Koördinate: 25°35′0″S 27°8′0″O / 25.58333°S 27.13333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Bojanala |
Munisipaliteit | Rustenburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 34,28 km2 (13,24 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 34 597 |
• Digtheid | 1 009/km2 (2 610/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.3% |
• Swart mense | 99.1% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 77.1% |
• Engels | 6.2% |
• Zoeloe | 3.2% |
• Tsonga | 2.1% |
• Ander | 11.4% |
Poskode (strate) | 0335 |
Poskode (posbusse) | 0335 |
Skakelkode | 012 |
Phokeng is 'n dorp in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit is die hoofstad van die Royal Bafokeng-nasie en is naby Rustenburg geleë.
Etimologie
[wysig | wysig bron]Phokeng se naam is afgelei vanuit die Setswana woord vir dou, Phoka, daarom die Plek van Dou. Daar word geglo dat die gebied eers in laat 1600's bewoon is.[2]
Mense
[wysig | wysig bron]Die inwoners van Phokeng is deel van die Batswana-stam en hulle totem is 'n krokodil. Hulle verwys na mekaar as kwena of mokwena (wat krokodil beteken).
Sport
[wysig | wysig bron]Die Royal Bafokeng-stadion is tydens die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 en FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 gebruik. Die Engelse nasionale sokkerspan was in Phokeng gesetel vir die duur van die toernooi.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Phokeng". Sensus 2011.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 November 2013. Besoek op 23 Mei 2010.