Zinniaville

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Zinniaville
Ligging van Zinniaville op 'n kaart (Noordwes)
Zinniaville
Zinniaville
 Zinniaville se ligging in Noordwes
Koördinate: 25°38′53″S 27°14′28″O / 25.64806°S 27.24111°O / -25.64806; 27.24111Koördinate: 25°38′53″S 27°14′28″O / 25.64806°S 27.24111°O / -25.64806; 27.24111
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Distrik Bojanala
Munisipaliteit Rustenburg
Oppervlak[1]
 - Nedersetting 1,50 km²  (0,6 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Nedersetting 3 225
 - Digtheid 2 150/km² (5 568,5/myl2)
Rasverdeling (2011)
 • Blank 1.1%
 • Indiër/Asiër 69.0%
 • Kleurling 2.4%
 • Swart 25.2%
 • Ander 2.1%
Taal (2011)[1]
 • Engels 75.9%
 • Afrikaans 6.5%
 • Tswana 3.8%
 • Suid-Ndebele 1.0%
 • Ander 12.8%
Poskode (strate) 0299

Zinniaville is 'n dorpsgebied in Rustenburg in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika.

Onder die vorige bedeling was dit 'n eksklusiewe woonbuut vir Indiërs gewees. Sedert die einde van apartheid in 1944 is dit besig om spoedig uit te brei en val onder die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 Subplek Zinniaville tydens 2011-sensus


Flag of South Africa.svg Hierdie Suid-Afrika-verwante artikel is slegs 'n saadjie. U kan ons wikipedia help deur dit uit te brei.