Ramokokastad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ramokokastad
Ligging van Ramokokastad op 'n kaart (Noordwes)
Ramokokastad
Ramokokastad
 Ramokokastad se ligging in Noordwes
Koördinate: 25°09′25″S 27°26′17″O / 25.15694°S 27.43806°O / -25.15694; 27.43806Koördinate: 25°09′25″S 27°26′17″O / 25.15694°S 27.43806°O / -25.15694; 27.43806
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Distrik Bojanala
Munisipaliteit Moses Kotane
Oppervlak[1]
 - Dorp 6,36 km²  (2,5 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 5 141
 - Digtheid 808/km² (2 092,7/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Indiër/Asiër 0.1%
 • Swart 99.8%
 • Ander 0.1%
Taal (2011)[1]
 • Tswana 92.8%
 • Engels 2.8%
 • Gebaretaal 1.2%
 • Ander 3.2%
Poskode (strate) 0195
Poskode (posbusse) 0195
Skakelkode(s) 014

Ramokokastad is 'n dorp op die grens van die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit lê naby aan Rustenburg, ongeveer 70 km van Mogwase en 30 km van Northam. Dit val onder die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Ramokokastad". Sensus 2011.


Flag of South Africa.svg Hierdie Suid-Afrika-verwante artikel is slegs 'n saadjie. U kan ons wikipedia help deur dit uit te brei.