Pou-klipkabeljou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Pou-klipkabeljou
Blue-spotted.grouper.arp.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
C. argus
Binomiale naam
Cephalopholis argus
(Bloch en Schneider, 1801)

Die Pou-klipkabeljou (Cephalopholis argus) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf die Aliwal-bank. Die vis is bruin en die hele lyf is bedek met poeier blou kolletjies terwyl daar 5 - 7 ligter vertikale strepe oor die agterste gedeelte van die lyf gaan. Die vis kom voor as alleenlopers in vlak koraalriwwe. In Engels staan die vis bekend as Peacock rockcod.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]