Poeierblou
Voorkoms
#B0E0E6 |
Poeierblou is 'n kleur, 'n vaal skakering van blou.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word poeierblou soos volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #B0E0E6 |
RGB-kleurmodel | (176, 224, 230) |
CMYK | (100, 20, 0, 0) |
HSV | (220°, 70%, 90%) |
Sien ook
[wysig | wysig bron]