R310 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Streeksroete R310 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Lengte | 61 km (38 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Suidwespunt | M4 in Muizenberg | |||
M5 in Muizenberg M17 in Strandfontein M7 in Mitchell's Plain M22 in Mitchells Plain M49 by Wolfgat M44 in Khayelitsha M45 in Khayelitsha M9 in Khayelitsha N2 afrit 33 M49 in Eersterivier R102 in Eersterivier M12 naby Stellenbosch R44 in Stellenbosch | ||||
Noordoospunt | R45 tussen Paarl en Franschhoek | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R310 is 'n streeksroete van 61 km in die Wes-Kaap in Suid-Afrika. Dit verbind Muizenberg in die suide van Kaapstad noordooswaarts met die R45 tussen Paarl en Franschhoek.