R327 (Suid-Afrika)
Voorkoms
Streeksroete R327 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Noordwespunt | R62 naby Ladismith | |||
Suidoospunt | N2 naby Mosselbaai | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Van Wyksdorp Herbertsdale | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Die R327 is 'n streekroete in Suid-Afrika wat Ladismith met Mosselbaai verbind. Die pad begin by die R62, 12 km suid van Ladismith, hou dan suidoos, gaan deur Van Wyksdorp, oor Cloetespas, deur Herbertsdale, oor die Du Plessispas en sluit dan aan by die N2-nasionale pad, ongeveer 5 km vanaf Mosselbaai.