R60 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
R60-padteken
Die R60 word in rooi aangedui

Die R60 is 'n provinsiale roete in Suid-Afrika wat langs die Breederiviervallei loop en Worcester met Swellendam verbind via Robertson. Dit bied ook'n hoëspoed-snelwegskakel tussen die N1 en die N2 nasionale paaie.