Gaan na inhoud

R44 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Provinsiale roete R44 shield

Provinsiale roete R44
Roete-inligting
Onderhou deur WKDVOW
Belangrike aansluitings
Noordpunt N7 in Piketberg
  R46 naby Gouda
R46 naby Hermon
R45 naby Wellington
N1 naby Klapmuts
N2 in Somerset-Wes
Suidpunt R43 naby Kleinmond
Ligging
StedePiketberg
Porterville
Wellington
Stellenbosch
Somerset-Wes
Strand
Gordonsbaai
Kleinmond
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R43R45
Lugfoto van die R44 met Kogelbaai tussen Gordonsbaai en Rooiels op die voorgrond.
Nog 'n lugfoto van die R44.

Die R44 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Piketberg met Kleinmond verbind via Wellington, Stellenbosch en Somerset-Wes. Die kusgedeelte tussen Kleinmond en Gordonsbaai is ’n baie skilderagtige kusrit. Die gedeelte tussen Gordonsbaai en Stellenbosch via Somerset-Wes is ’n dubbelpad. Die R44 is medebeskryf met die R46 provinsiale pad tussen Gouda en Hermon in die Bergriviervallei. Die gedeelte tussen Gordonsbaai en Rooiels staan as Clarence-rylaan bekend. [1]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) Falkner, John (Mei 2012). "Suid-Afrikaanse genommerde roetebeskrywing en bestemmingsontleding". Nasionale Departement van Vervoer. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.