Rhodesgras

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Rhodesgras
Starr 030418-0014 Chloris gayana.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
C. gayana
Binomiale naam
Chloris gayana
Chloris gayana - EOO in Southern Africa (introduced).svg

Rhodesgras (Chloris gayana) is 'n grasspesie uit die Serengeti-gebied[1] wat in die 19de eeu deur Franse Morawiese sendelinge na die distrik van Queenstown ingevoer is. Dit is later deur Cecil John Rhodes gekweek by Groote Schuur. Dit is 'n sagte blaarryke, meerjarige rankende somersgras wat tot 2 meter hoog kan groei. Die soetgras se saad is milddadig en dit kan ook deur aktief groeiende bogrondse lopers versprei. Dit is 'n waardevolle oorjarige gras vir hooi en somerweiding waar dit genoeg reën. Dit was egter onsuksesvol in Zimbabwe en ander gebiede wat hoog geleë is

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Landbou[wysig | wysig bron]

Die beweidingskapasiteit is goed:

EIW SWIW LnregWIW
Weidingsindekswaarde[2] 7 6.6 3.45

Bronne[wysig | wysig bron]