Riviervaderlandswilg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Riviervaderlandswilg
Combretum erythrophyllum, herfsloof, a, Nkwe.jpg
In herfskleure by Tierpoort, Gauteng
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Division:
Klas:
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Combretum
Spesie:
C. erythrophyllum
Binomiale naam
Combretum erythrophyllum
(Burch.) Sond.
Sinonieme

(en) River bushwillow[1]

Die Riviervaderlandswilg (Combretum erythrophyllum) is 'n boom wat al langs rivieroewers groei. Dit staan ook bekend as die Vaderlandswilg. Dit kom voor noord van die Vaalrivier, die grootste gedeelte van KwaZulu-Natal en in die Noord-Kaap al langs die Oranjerivier-stelsel. Daar is kenmerkende pokmerke op die bas. Die vrugte is klein en viervlerkig en verdroog tot 'n ligte heuningbruin kleur. Die wetenskaplike soortnaam beteken rooi blare en verwys daarna dat die blare dikwels in die winterseisoen rooi verkleur.

Blare van 'n Riviervaderlandswilg by Skeerpoort in Noordwes

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. TREES of the Kruger National Park, a field guide, Piet van Wyk. Struik Uitgewers, Kaapstad, 2008. p.170, ISBN 978-1-77007-759-1