Rooikalkoentjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Rooikalkoentjie
Gladiolus alatus-001.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. alatus
Binomiale naam
Gladiolus alatus
L. 1760

Die rooikalkoentjie (Gladiolus alatus L.) is 'n geofiet wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Noord-Kaap voor en van Nieuwoudtville tot Bredasdorp en Caledon. Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' (LC) gelys.[1]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]