Serge Koussevitsky

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Serge Koussevitzky

Serge Alexandrovich Koussevitsky[n 1] (Russies: Серге́й Алекса́ндрович Кусеви́цкий; Sergey Aleksandrovich Kusevitsky; * [OSD 14 Julie] 26 Julie 1874 – † 4 Junie 1951) was 'n Russiesgebore dirigent, komponis en dubbelbasspeler.

Hy was bekend om sy lang loopbaan as musikale direkteur van die Boston Simfonieorkes vanaf 1924 tot 1949.

Serge Koussevitsky

Noemenswaardige eerste opvoerings[wysig | wysig bron]

In konsert[wysig | wysig bron]

  • Alexander Scriabin, Prometheus: The Poem of Fire, Moskou, 2 Maart 1911
  • Maurice Ravel se orkestrasie van Modest Moessorgski se Prente by 'n Uitstalling, Parys, 19 Oktober 1922
  • Arthur Honegger se Pacific 231, 1923
  • Sergei Prokofiëf, Vioolconcerto No. 1 (Prokofiëf) met Marcel Darrieux as solis, Parys, 18 Oktober 1923
  • Prokofiëf, Simfonie No. 2 (Prokofiëf), Parys, 6 Junie 1925
  • Arnold Bax, Simfonie No.2, Boston, 13 Desember 1929
  • Prokofiëf, Simfonie No. 4 (Prokofiëf), Boston, 14 November 1930
  • George Gershwin, Tweede Rapsodie, Boston Simfonieorkes, Symphony Hall, Boston, 29 Januarie 1932
  • Béla Bartók, Concerto vir Orkes (Bartók), Boston Simfonieorkes, Symphony Hall, Boston, 1 Desember 1944
  • Aaron Copland, Appalachian Spring (suite) Boston Simfonieorkes, 1945
  • Samuel Barber, Knoxville: Summer of 1915, Eleanor Steber as solis, Boston Simfonieorkes, 1948
  • Leonard Bernstein, The Age of Anxiety, Leonard Bernstein as solis, Tanglewood, 1949

Op plate[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Koussevitzky se oorspronklike Russiese voornaam word gewoonlik vertaal as òf "Sergei" òf "Sergey"; hy het egter self die Franse spelling "Serge" aangeneem, en dit gebruik in sy handtekening. (Sien The Koussevitzky Music Foundations se amptelike webtuiste). Opgespoor op 2009-11-05.) Sy van kan op verskeie maniere vertaal word as "Koussevitzky", "Koussevitsky", "Kussevitzky", "Kusevitsky", Koussewitski (Afrikaans) of, in Pools, as "Kusewicki"; hy het egter self verkies om "Koussevitzky" te gebruik.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Kulturele poste
Voorafgegaan deur
Hugo Warlich
Musikale Direkteur, Filharmoniese Staatsorkes van Petrograd
1917–1920
Opgevolg deur
Emil Cooper

Notas[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.