Siphiwe Tshabalala
Voorkoms
Siphiwe Tshabalala in 2010 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Lawrence Siphiwe Tshabalala[1] | ||
Gebore | 25 September 1984 | ||
Geboorteplek | Soweto, Suid-Afrika | ||
Lengte | 1,70 m | ||
Speelposisie | Middelveldspeler | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Kaizer Chiefs | ||
Nommer | 14 | ||
Jeugloopbaan | |||
1991–1994 | Phiri Arsenal | ||
1994–1997 | Phiri Movers | ||
1997–2002 | Kaizer Chiefs | ||
2002–2003 | Moroka Swallows | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2003–2004 | Alexandra United | 26 | (7) |
2004–2007 | Free State Stars | 64 | (31) |
2007– | Kaizer Chiefs | 203 | (32) |
Nasionale span‡ | |||
2006– | Suid-Afrika | 90 | (12) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 14 April 2015. † Kere uitgedraf (Doele). |
Lawrence Siphiwe Tshabalala (gebore op 25 September 1984 in Soweto) is 'n Suid-Afrikaanse professionele sokkerspeler wat vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan uitdraf. Hy speel ook as vleuel vir Kaizer Chiefs.
Tshabalala het die eerste doel van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 tydens die openingswedstryd teen Meksiko in die Sokkerstad-stadion aangeteken.
Internasionale doele
[wysig | wysig bron]# | Datum | Stadion | Opponent | Punte | Resultaat | Kompetisie |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | 2008-03-26 | Atteridgeville, Suid-Afrika | Paraguay | 3–0 | 3–0 | Vriendelike wedstryd |
2 | 2008-10-11 | Malabo, Ekwatoriaal-Guinee | Ekwatoriaal-Guinee | 1–0 | 1–0 | CAF (kwalifikasie vir wêreldbeker) |
3 | 2009-03-28 | Rustenburg, Suid-Afrika | Noorweë | 2–1 | 2–1 | Vriendelike wedstryd |
4 | 2010-01-27 | Durban, Suid-Afrika | Zimbabwe | 1–0 | 3–0 | Vriendelike wedstryd |
5 | 2010-03-31 | Asunción, Paraguay | Paraguay | 1–1 | 1–1 | Vriendelike wedstryd |
6 | 2010-05-16 | Nelspruit, Suid-Afrika | Thailand | 1–0 | 4–0 | Vriendelike wedstryd |
7 | 2010-06-11 | Johannesburg, Suid-Afrika | Meksiko | 1–0 | 1–1 | FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 |
8 | 2011-08-10 | Ellispark-stadion Johannesburg, Suid-Afrika | Burkina Faso | 2–0 | 3–0 | Vriendelike wedstryd |
9 | 2012-06-15 | Mbombela-stadion Nelspruit, Suid-Afrika | Gaboen | 1–0 | 3–0 | Vriendelike wedstryd |
10 | 2012-12-22 | Moses Mabhida-stadion Durban, Suid-Afrika | Malawi | 2–0 | 3–1 | Vriendelike wedstryd |
11 | 2013-06-08 | Stade Ahmadou Ahidjo, Yaoundé, Kameroen | Sentraal-Afrikaanse Republiek | 2–0 | 2–0 | CAF (kwalifikasie vir wêreldbeker) |
12 | 2013-08-17 | ENB-stadion, Johannesburg, Suid-Afrika | Burkina Faso | 1–0 | 2–0 | Vriendelike wedstryd |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "S. Tshabalala". Soccerway. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 September 2019. Besoek op 16 April 2014.