William Anders

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
William Anders
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Alison Anders
Gebore 17 Oktober 1933 (1933-10-17) (85 jaar oud)
Brits-Hongkong
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Ouers Arthur F. Anders
Muriel Adams Anders
Beroep ruimtevaarder
Ander poste, ampte vegvlieënier

William Alison "Bill" Anders (17 Oktober 1933 - ; Majoorgeneraal, Amerikaanse Lugmag), is 'n voormalige Amerikaanse Lugmagoffisier, elektriese ingenieur, atoomingenieur, Nasa-ruimtevaarder en sakeman. Saam met Frank Borman en Jim Lovell in Apollo 8, was hulle die eerste persone wat 'n wentelbaan om die Aarde verlaat het om na die maan te reis. Hy was ook deel van die rugsteunbemanning vir Apollo 11.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.