Verskil tussen weergawes van "Marshall McLuhan"

Jump to navigation Jump to search
1 761 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
+ Inligtingskas
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Wetenskaplike
[[Lêer:Marshall McLuhan.jpg|duimnael|Marshall McLuhan]]
| naam = Marshall McLuhan
| beeld = Marshall McLuhan.jpg
| beeldbeskrywing = <!-- Vir oormuis-info/ vir siggestremdes; sonder wiki-sintaks -->
| beeldonderskrif = Marshall McLuhan in 1945
| geboortenaam = Herbert Marshall McLuhan
| geboortedatum = {{Geboortedatum|1911|7|21}}
| geboorteplek = [[Edmonton]], [[Alberta]], [[Kanada]]
| sterftedatum = {{Sterfdatum en ouderdom|1911|7|21|1980|12|31}}
| sterfteplek = [[Toronto]], [[Ontario]], Canada
| plek van graf =
| blyplek =
| burgerskap =
| nasionaliteit = {{vlagland|Kanada}}
| vakgebied = Media, massamedia, sensorium, Nuwe Kritiek
| werkplek = Media-teorie, Toronto-skool vir Kommunikasieteorie
| alma mater =
| doktorale promotor =
| akademiese adviseurs =
| doktorale studente =
| ander studente =
| bekend vir = "Die medium is die boodskap", "globale dorp", figuur- en grondmedia, tetrad van media-effekte, "warm" en "koel" media
| beïnvloed deur = [[Harold Innis]], [[Eric A. Havelock]], [[Thomas Nashe]], [[G.K. Chesterton]], [[I.A. Richards]], [[F.R. Leavis]], [[Wyndham Lewis]], [[James Joyce]], [[Marcel Duchamp]]
| invloed op = [[Walter J. Ong]], [[Neil Postman]], [[Timothy Leary]], [[Terence McKenna]], [[William Irwin Thompson]], [[Paul Levinson]], [[Douglas Rushkoff]], [[Douglas Coupland]], [[Jean Baudrillard]], [[Abbie Hoffman]], [[Ann Nocenti]]
| toekennings =
| handtekening =
| webblad =
| voetnotas =
}}
 
'''Herbert Marshall McLuhan''' ([[21 Julie]] [[1911]], [[Edmonton]], [[Kanada]] – [[31 Desember]] [[1980]]) was 'n Kanadeese [[filosoof]] en [[wetenskaplike]]. Sy hooffokus was mediastudies en mediateorie. Hy was die grondlegger van die konsep "globale dorp" (''global village''). Hierdie konsep word deur McLuhan vir die eerste keer geformuleer in [[1959]], lank voor die voorkoms van 'n "globale dorp" (met die opkoms van die [[Internet]] en die [[Wêreldwye web]]) vir almal 'n realiteit geword het.
 
== Lewensloop ==
Herbert Marshall McLuhan is gebore in Edmonton, [[Alberta]], die seun van Elsie Naomi (née Hall) en Herbert Ernest McLuhan, beide gebore in Kanada. Hy word groot in [[Winnipeg]], [[Manitoba]], en gaan skool aan die Kelvin Tegniese skool voordat hy begin studeer aan die universiteit van Manitoba in [[1928]].
 
Na 'n jaar as ingenieurstudent verander hy vakke en verwerf 'n [[BA-graad]] in [[1933]]. Hy verwerf die universiteit se goue medalje vir Geesteswetenskappe en wetenskappe. Hy verwerf 'n MA-graad ([[1934]]) in Engels aan die Universiteit yan Manitoba. Hy wou graag in [[Engeland]] studeer en word aanvaar deur die [[Universiteit van Cambridge]], nadat hy nie daarin kon slag om 'n [[Rhodes-beurs]] na [[Oxford Universiteit]] kon bekom nie. In [[Maart]] [[1937]] het McLuhan toegetree tot die [[Rooms-Katolieke Kerk]]. McLuhan het sy hele lewe 'n toegewyde katoliek gebly. Hy behaal sy Ph.D. in [[Desember]] [[1943]] aan Cambridge.
 
* Hierdie artikel is vertaal van die Nederlandse Wikipedia
 
{{DEFAULTSORT:McLuhan, Marshall}}
[[Kategorie:Kanadese filosowe]]

Navigasie-keuseskerm