Dione (maan): Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
18 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
thumb → duimnael
k (thumb → duimnael)
 
== Naam ==
[[Lêer:DioneRheaPIA08183.jpg|thumbduimnael|links|200px|Dione (regs) beweeg nader aan Rhea (links). Let op hul byna eenderse grootte. Geneem deur Cassini in 2006.]]
[[Lêer:Dione Carthage Linea.jpg|thumbduimnael|links|200px|Skeure in die oppervlak breek deur kraters op Dione.]]
[[Lêer:Dione surface.jpg|thumbduimnael|links|200px|Die skeure in Dione se oppervlak van naderby]]
[[Lêer:Dione-from-Cassini(Nov-2004).jpg|thumbduimnael|200px|In die foto, deur Cassini geneem in 2004, kan die helder ys-afgronde duidelik waargeneem word aan die regterkant, asook die groot kraters op die agterste hemisfeer van die planeet, hier aan die linkerkant.]]
[[Lêer:DionePIA07692.jpg|thumbduimnael|links|200px|'n Nabye aansig van Dione se kraters. Geneem deur Cassini in 2005.]]
[[Lêer:Dione and Saturn.jpg|thumbduimnael|200px|Dione met Saturnus in die agtergrond, soos afgeneem deur Cassini in 2005.]]
 
Cassini het die vier mane wat hy ontdek het ([[Tethys (maan)|Tethys]], Dione, [[Rhea]] and [[Iapetus (maan)|Iapetus]]) die ''[[Sidera Lodoicea]]'' ("die sterre van Lodewyk") genoem, ter ere aan Koning [[Lodewyk XIV van Frankryk]]. Sterrekundiges het daaraan gewoond geraak om na die vier mane en [[Titan]] te verwys na as "Saturnus I" tot "Saturnus V". Na die ontdekking van [[Mimas (maan)|Mimas]] en [[Enceladus]] in [[1789]] is die stelsel uitgebrei tot "Saturnus VII".
411 783

wysigings

Navigasie-keuseskerm