Eerste Vryheidsoorlog: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
 
=== 11 November 1880, Potchefstroom ===
In November 1880 het die eerste openlike konflik tussen die Boere en Brittanje plaasgevind. P.L. Bezuidenhout het geweier om ekstra fooie te betaal op sy [[ossewa]] deur te sê dat hy reeds sy belasting betaal het. Die Britse owerhede het die wa gekonfeskeer, waarna 100 manne onder leiding van [[Piet Cronje]] die wa gaan terugneem en aan Bezuidenhout terugbesorg het. Hierdie insident staan as die [[Bezuidenhout-affêrevoorval]] bekend.
 
=== 20 Desember 1880, Bronkhorstspruit ===
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm