Treurbruidsbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Treurbruidsbos
Pavetta lanceolata, vrugte, a, Walter Sisulu NBT.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. lanceolata
Binomiale naam
Pavetta lanceolata
Eckl., 1830

Die Treurbruidsbos (Pavetta lanceolata) is 'n struik of klein boom wat voorkom vanaf Knysna tot in die Lebomboberge. Die boom groei in sandgrond en die blare is ellipties, buigbaar, donkergroen aan die bokant en dofgroen aan die onderkant. Daar is knoppies en holtes op die blare.

Vrugte van 'n Treurbruidsbos in Roodepoort

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]