Pronkonderbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Trichocladus grandiflorus)
Jump to navigation Jump to search

Pronkonderbos
Trichocladus grandiflorus, loof en bloeiwyses, Walter Sisulu NBT, a.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. grandiflorus
Binomiale naam
Trichocladus grandiflorus
Oliv.

Die Pronkonderbos (Trichocladus grandiflorus) is 'n boom en die grootste van die plaaslike spesies. Die boom kan middelgroot tot groot word. Hulle kom voor in woude, beboste klowe en aan woudrande. Die spesie is nie algemeen nie en kom voor vanaf Durban noordwaarts tot by die Soutpansberg.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]