Tsjadmeer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tsjadmeer
Lake Chad from Apollo 7.jpg
Lugbeeld van die Tsjadmeer
Lakechad map.png
Kaart van die Tsjadmeer
Koördinate:13°N 14°O / 13°N 14°O / 13; 14Koördinate: 13°N 14°O / 13°N 14°O / 13; 14
Ligging:Kameroen, Niger, Nigerië, Tsjad
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:1 350 km² (520 myl²) (2005)
Gemiddelde diepte:1,5 m (4 vt 11 in)
Maksimum diepte:11 m (36 vt)
Volume:72 km³ (17 myl³)
Omtrek:650 km (400 myl)
Invloei:Sharirivier

Die Tsjadmeer (Engels: Lake Chad, Frans: Lac Tchad) is 'n vlak meer wat grotendeels in Tsjad, Niger, Nigerië geleë is met 'n klein stukkie in Kameroen. Die meer het aansienlik gekrimp sedert 1963. Die Sharirivier is die grootste rivier wat in die meer uitmond.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tsjadmeer.
  • (en) "Lake Chad". Encyclopædia Britannica. Besoek op 5 April 2019.