Tsjad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
République du Tchad (Frans)
جمهورية تشاد Jumhūrīyat Tshād (Arabies)
Republiek van Tsjad
Vlag van Tsjad Wapen van Tsjad
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Unité, Travail, Progrès
(Frans vir: "Eenheid, Arbeid, Vooruitgang")
Volkslied: La Tchadienne
Ligging van Tsjad
Hoofstad N'Djamena

12°06′N 16°2′O / 12.100°N 16.033°O / 12.100; 16.033

Grootste stad N'Djamena
Amptelike tale Arabies en Frans
Regering Dominante party
presidensiële republiek
Idriss Déby
Albert Pahimi Padacké
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
• van Frankryk


11 Augustus 1960
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 284 000[1] km2  (21ste)
495 753 myl2
1,9
Bevolking
 - 2015-skatting
 - 2009-sensus
 - Digtheid
 
13 670 084[2] (73ste)
11 039 873[3]
8,6 / km2 (212de)
22,3 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$31,448 miljard[4]
$2 787[4]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$15,986 miljard[4]
$1 417[4]

MOI (2014) Green Arrow Up Darker.svg 0,392[5] (185ste)  –  laag
Geldeenheid CFA-frank (XAF)
Tydsone
 - Somertyd
WAT (UTC+1)
nie toegepas nie (UTC+1)
Internet-TLD .td
Skakelkode +235
Kaart van Tsjad

Tsjad (verouderde vorm: Tsjaad, Arabies: تشاد‎ Tshād, Frans: Tchad), amptelik die Republiek van Tsjad (Arabies: جمهورية تشاد‎ Jumhūrīyat Tshād, Frans: République du Tchad), is 'n landingeslote land in Sentraal-Afrika. Dit grens aan Libië in die noorde, Soedan in die ooste, die Sentraal-Afrikaanse Republiek in die suide, Kameroen en Nigerië in die suidweste en Niger in die weste.

Tsjad het 'n oppervlakte van 1 284 000 en 'n bevolking van 13 670 084 in 2015 gehad. Die hoofstad en grootste stad is N'Djamena.

As gevolg van die land se afstand van die see en die grootliks woestyn klimaat, word die land soms die 'dooie hart van Afrika' genoem. In die noorde sluit dit die Tibesti Gebergte in, die grootste bergreeks in die Saharawoestyn. Voorheen deel van die Federasie van Frans Ekwatoriaal Afrika. Die land beslaan ook 'n deel van die Tsjadmeer.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (fr) Le TCHAD en bref”. INSEED: 22 Julie 2013. URL besoek op 15 Februarie 2016.
  2. (fr) Projections demographiques 2009-2050 Tome 1: Niveau national (Report). INSEED. Julie 2014. p. 7. http://www.inseedtchad.com/IMG/pdf/projections_demographiques_nationales.pdf. Besoek op 15 Februarie 2016. 
  3. (fr) DEUXIEME RECENSEMENT GENERAL DE LA POPULATION ET DE L'HABITAT (RGPH2, 2009): RESULTATS GLOBAUX DEFINITIFS (Report). INSEED. Maart 2012. p. 7. http://www.inseedtchad.com/IMG/pdf/rapport_resultats_definitifs_rapport.pdf. Besoek op 15 Februarie 2016. 
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 (en) Tsjad”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 15 Februarie 2016.
  5. (en) 2015 Human Development Report”. United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 15 Februarie 2016.


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Arabiese Demokratiese Republiek Sahara - Cabinda - Galmudug - Puntland - Somaliland
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika